Assepoester een modern sprookje online dating

Aspatatjie Ons almal ken die pragtige sprokies verhaal wat bekend staan as Cinderella of Aspoestertjie. Want dit is DIE DROOM: Rags to riches, ultimate underdog stories van mense wat teen alle verwagtinge in tog bo uitgekom het, met ‘n bietjie eksterne hulp natuurlik.

assepoester een modern sprookje online dating-31assepoester een modern sprookje online dating-42assepoester een modern sprookje online dating-16

Nou, hoekom is stiefma’s altyd boos, wreed en besitlik op die oorlede man se rykdom? Ek raai nie een van dié spulletjie het ‘n goeie verhouding met hul ouers gehad nie, as gevolg van afwesigheid aan vaderskant of iets dergeliks. Het hulle slegte maniere, is hulle tewe of is hulle onversorg en oorgewig?

Ons kry nooit finaal uitsluitsel nie, maar die meeste weergawes neig na die oorgewig, ongeskikte kant.

En omdat Aspatatjie die jongste en skynbaar nog mooi van binne en van buite is, moet hulle iets doen om hulleself beter te laat voel: hulle maak haar hulle slaaf.

Nou, ons almal weet wat dit in tronkterme beteken, en hoewel dit vir onse Aspatat sekerlik soos ‘n tronk moes gevoel het in haar eie huis, was sy maar net geforseer om hard te werk.

En tweedens, het hy so min van ‘n sosiale lewe dat hy nie self kan uitgaan na ‘n pub of ‘n jagtersvereniging of ‘n atletiekklub of ‘n online dating website nie? Aspatat mag natuurlik nie saam gaan nie, alhoewel alle meisies in die land genooi is. Wat noem ‘n mens diskriminasie tussen vroue onderling? En Aspatatjie is soos altyd die ongelukkige slagoffer. Kom ons kyk objektief hierna: sy is groot genoeg om ‘n huishouding te run. Hoekom loop sy nie net weg en begin haar eie cleaner-besigheid nie (in daai middeleeuse Europa met sy gebrekkige higiëne sou sy ‘n killing gemaak het! Of was haarself in die rivier en gaan op haar eie na die bal toe nie?

Last modified 19-Aug-2015 23:14